Song of Solomon 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My beminde het in sy tuin gedaal, na die speserye, om in die tuine te wei en om lelies te versamel.
Afrikaans (NLV) 2011 “My liefste is af na sy tuin toe. Hy is na die kruiebeddings om sy skape in die tuine te laat wei en om lelies te pluk.
Afrikaans 1933/1953 My beminde het afgeloop na sy tuin, na die balsembeddings om hom te vermaak in die tuine en om lelies te versamel.
Afrikaans 1983 “Die man wat ek liefhet, is af na sy tuin toe, na die kruiebeddings toe om sy skape tussen die tuine te laat wei en om lelies te pluk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My liefste het na sy tuin gegaan, af na die beddings balsemkruid om in die tuine te wei en om narsings te pluk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy sê: “Die man vir wie ek lief is, het afgegaan na sy tuin, na die kruie-tuin, om soos 'n takbok in die tuine te wei en om blomme te pluk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is na sy tuin toe waar die lekkerruikkruie groei. Daar wei sy kudde terwyl hy die lelies pluk.