Song of Solomon 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of ek ooit geweet het, my siel het my gemaak soos die strydwaens van Amminadib. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voor ek my kon kry, is ek by hom waar hy, die belangrikste van al my volksgenote, in sy strydwa ry.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Voordat ek dit geweet het, het my verlange my verplaas op die waens van my edele volk. |
| Afrikaans 1983 | Ek ken myself nie, dit is of sy my laat ry op die strydwa van die keur van my volk.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sonder dat ek dit besef, het my begeerte my verplaas na die strydwaens van die vooraanstaandes van my volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet nie wat met my gebeur het nie. Dit het gevoel of sy my laat ry op my volk se beste oorlogkarre.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En daar het ek na my geliefde verlang soos die drywer van ’n strydwa na ’n oorlog. |