Song of Solomon 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het oopgemaak vir my beminde; maar my beminde het hom teruggetrek en weggegaan; my siel het beswyk toe hy spreek; Ek het hom gebel, maar hy het my geen antwoord gegee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het oopgemaak vir my liefste, maar hy het alreeds omgedraai en weggeloop. My hart wou gaan staan toe hy gepraat het! Ek het na hom gaan soek, maar ek kon hom nie kry nie. Ek het na hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het vir my beminde oopgemaak, maar my beminde het weggedraai, verbygegaan; ek het my besinning verloor toe hy gespreek het; ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie; ek het na hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak oop vir die man wat ek liefhet, maar die man wat ek liefhet, het omgedraai en is weg! Ek was so opgewonde toe hy gepraat het! Ek soek hom maar kry hom nie, ek roep hom maar hy antwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het oopgemaak vir my liefste, maar my liefste het omgedraai en weggegaan. Toe hy wegdraai, het dit geduisel in my. Ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie; na hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het die deur oopgemaak vir die man vir wie ek lief is, maar toe was hy nie daar nie, hy was weg! Ek het gedink ek sal hom volg, ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gekry nie, ek het hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die deur oopgeruk, maar my geliefde was weg. Ek wou net sy stem weer hoor en het hom in die strate gaan soek, maar tevergeefs. Oral het ek geroep, maar hy was weg. |