Song of Solomon 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My beminde het sy hand by die gat van die deur ingedruk, en my ingewande het vir hom beweeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My liefling probeer toe om die deur oop te maak. Van opgewondenheid het my hart gebons. |
| Afrikaans 1933/1953 | My beminde het sy hand deur die deuropening gesteek; toe het my binneste oor hom in beroering gekom; |
| Afrikaans 1983 | “Maar die man wat ek liefhet, steek sy hand deur die opening, en my hart word onstuimig oor hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My liefste het sy hand deur die opening gesteek en my hart het onstuimig geklop oor hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe het die man vir wie ek lief is, sy hand deur die gat in die deur gesteek, en toe begin my hart vinnig klop oor hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My geliefde het toe die deur probeer oopkry en my hart het van opwinding gebons. |