Song of Solomon 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy hande is soos goue ringe wat met 'n edelkleur is: sy buik is soos blink ivoor wat met saffiere oorgetrek is.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy hande is soos stukke goud met edelstene daarin gemonteer. Sy lyf is soos ’n stuk ivoor, ingelê met saffiere.
Afrikaans 1933/1953 Sy hande is ronde stawe van goud, ingevul met chrisoliet, sy liggaam 'n kunswerk van ivoor, bedek met saffierstene.
Afrikaans 1983 Sy hande is soos stawe goud, met edelstene ingelê. Sy lyf is soos 'n blok ivoor, met saffiere ingelê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy voorarms is ronde stawe goud met •chrisoliet versier. Sy buik is gepoleerde ivoor, oortrek met •lasuursteen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy arms lyk soos goud, goud waarin daar mooi klippies vassit. Sy liggaam lyk soos marmer, marmer waarin daar saffiere vassit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy hande is soos goudstawe waarin juwele ingelê is. Sy liggaam is soos ivoorpilare wat van al die saffiere gloei.