Song of Solomon 5:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy oë is soos die oë van duiwe by waterstrome, met melk gewas en goed ingerig.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy oë is soos dié van duiwe wat by die waterstrome bly, gewas in melk en soos juwele geset.
Afrikaans 1933/1953 sy oë soos duiwe by waterstrome, in melk gewas, sittend by 'n volle bron.
Afrikaans 1983 Sy oë is soos die duiwe langs die spruite, duiwe wat lyk of hulle in melk gewas is waar hulle langs die water sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy oë is soos duiwe langs waterstrome, wat bad in melk, wat sit langs 'n vol poel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy oë lyk soos duiwe langs riviere, duiwe wat so wit is soos melk en wat by die water sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy oë lyk soos twee duiwe by die stroom wat hulleself so pas gewas het.