Song of Solomon 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My beminde is wit en rooierig, die vernaamste onder tienduisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My liefling is pragtig. Hy staan uit bo duisende ander. |
| Afrikaans 1933/1953 | My beminde is skitterend wit en rooi, uitnemender as tien duisend. |
| Afrikaans 1983 | “Die man wat ek liefhet, is blakend gesond en blosend van kleur; jy kan hom uitken tussen tien duisend ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My liefste is stralend en bloesend; hy troon bo tienduisende uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Die man vir wie ek lief is, se vel is lig en gesond, julle sal hom ken tussen tien duisend ander mans. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | O, my liefling is anders. Hy is mooier en sterker en beter as 1 000 ander. |