Song of Solomon 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kom saam met my van die Líbanon af, my huweliksmaat, saam met my van die Líbanon af: kyk van die top van Amana af, van die top van Senir en Hermon, van die leeukuile, van die berge van die luiperds af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My bruid, kom saam met my van die Libanonberg af. Kom kyk van die kruin van Amana, van bo van Senir en Hermon af, waar die leeus bly en die luiperds lê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Saam met my van die L¡banon af, bruid, saam met my van die L¡banon af, o kom! Trek af van die top van Am na, van die top van Senir en van Hermon, van die lêplekke van die leeus, van die berge van die luiperds. |
| Afrikaans 1983 | Kom saam met my van die Libanon af, my bruid, kom saam met my van die Libanon af, kom af hier van die top van Amana, van die top van Senir en Hermon af, weg van die leeus se skuilplekke, weg van die luiperds se hoë lêplekke af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom saam met my van die Libanon af, my bruid, saam met my van die Libanon af. Daal af van die kruin van Amana, van die kruin van Senir, van Hermon, van die lêplekke van die leeus, van die berge waar die luiperds hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê: “Bruid, kom saam met my van die Libanon-berg, jy moet saam met my kom van die Libanon-berg, jy moet afkom van bo-op die Amana-berg, van bo-op die Senir-berg en die Hermon-berg, weg van die plekke waar die leeus woon, weg van die berge van die luiperds.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Liefste, laat ons van die baie gevare af wegvlug. Kom saam met my van die Libanonsberge af, van die Amana se top, van die Senir en die Hermonberg waar die leeus en die tiere bly. |