Song of Solomon 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U is almal mooi, my liefling; daar is geen vlek in jou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 My beminde, alles aan jou is mooi. Daar is geen fout aan jou nie.
Afrikaans 1933/1953 Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek aan u nie.
Afrikaans 1983 Alles aan jou is mooi, my liefling, aan jou is niks verkeerd nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles aan jou is mooi, my liefling, jy is heeltemal vlekkeloos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My liefste, alles van jou is mooi, daar is niks foute aan jou nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe mooi is jou liggaam nie, my liefste. Alles is so volkome en volmaak.