Song of Solomon 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou twee borste is soos twee jong gemsbokke wat tweelinge is wat tussen die lelies wei.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou twee borste is soos tweeling-takboklammers wat tussen die lelies wei.
Afrikaans 1933/1953 U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok, wat onder die lelies wei.
Afrikaans 1983 Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok wat tussen die lelies wei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou borste is soos twee jong bokkies, die tweeling van 'n ribbokooi, wat tussen narsings wei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou twee borste is soos twee jong takbokkies, soos die tweeling-lammers van 'n gasel wat tussen die blomme wei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou twee borste is soos die tweeling van ’n ribbok wat tussen die lelies wei.