Song of Solomon 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou lippe is soos 'n skarlakenrooi draad, en jou spraak is mooi; jou slape is soos 'n stukkie granaatjie binne-in jou lokke.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos rooi, gevlegte lint is jou lippe, pragtig is jou mond. Soos lieflike, geurige granate is jou wange onder jou sluier.
Afrikaans 1933/1953 U lippe is soos 'n skarlaken band, en u mond is lieflik. U slape is soos 'n granaatskyf deur u sluier heen.
Afrikaans 1983 Jou lippe is soos skarlakenrooi lint, jou mond bekoor my. Die versiersels op jou voorkop is soos granaatpitte agter jou sluier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos karmosynrooi lint is jou lippe, jou mond is pragtig. Agter jou sluier is jou slape soos 'n oopgebreekte granaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou lippe is soos bloedrooi lint, jou mond is mooi, jou wange is soos stukke granaat agter jou sluier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou lippe is soos ’n purper lint en hoe mooi is jou mond tog nie. Jou wange agter die sluier gloei soos twee granate. Dit is mooi en aanloklik.