Song of Solomon 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n fontein van tuine, 'n put met lewende water en strome van die Líbanon af.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy is ’n fontein in my tuin, ’n put met borrelende vars water wat van die Libanon af stroom.”
Afrikaans 1933/1953 U is 'n fontein van die tuine, 'n put met lewende water wat van die L¡banon afvloei.
Afrikaans 1983 Daar is 'n fontein in my tuin, 'n put met borrelende water, strome van die Libanon af.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is 'n fontein vir tuine, 'n put met vars water wat van die Libanon af vloei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy is soos 'n fontein in 'n tuin, 'n put met water wat borrel, en strome water van die Libanon-berg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy is ’n fontein in my tuin. ’n Fontein van lewende water en net so vars soos die strome van die Libanonsberge.