Song of Solomon 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) nardus en saffraan; kalmoes en kaneel, met al die bome van wierook; mirre en aalwyn, met al die belangrikste speserye;
Afrikaans (NLV) 2011 nardus en saffraan, kalmoes en kaneel saam met geurige kruie, mirre en aalwyn, saam met al die geurigste kruie.
Afrikaans 1933/1953 nardus en saffraan, kalmoes en kaneel, met allerhande wierookstruike, mirre en alewee, met allerhande kostelike speserye.
Afrikaans 1983 nardus en saffraan, kalmoes en kaneel saam met elke soort lekkerruik-kruie, mirre en aalwyn saam met al die beste lekkerruik-kruie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) nardus en saffraan, kalmoes en kaneel; met elke soort wierookplant, mirre en adelhout; met al die kosbaarste speserye.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) nardus en saffraan, kalmoes en kaneel, saam met al die wierook-bome, mirre en aalwyn saam met al die beste kruie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By jou is daar die allerkosbaarste geure van nardus en saffraan, van kalmoes en kaneel, van mirre en al die ander lekkerruikkruie.