Song of Solomon 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou plante is 'n boord van granaatjies, met lieflike vrugte; kamfier, met nardus, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy is ’n pragtige boord van granaatbome, met uitsoekvrugte, hennastruike en nardus, |
| Afrikaans 1933/1953 | U spruite is 'n park van granate met kostelike vrugte, henna-blomme met nardus, |
| Afrikaans 1983 | Jou liggaam is 'n lushof, granaatbome met keurige vrugte, hennastruike saam met nardus, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou bloeisels is 'n boord granate met heerlike vrugte, henna met nardus, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou arms is soos 'n tuin vol granaatbome saam met baie kosbare kruie, henna en nardus, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy is soos ’n granaattuin wat blom. Jy is ’n lushof met die allermooiste vrugtebome en die allerheerlikste geure. |