Song of Solomon 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, jy is mooi, my liefling; kyk, jy is mooi; jy het duiwe-oë binne-in jou lokke; jou hare is soos 'n trop bokke wat van die berg Gílead af verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy is mooi, my beminde, so pragtig! Jou oë agter jou sluier is soos die oë van ’n duif. Jou hare golf weg soos bokke wat afstroom teen die Gileadberge.
Afrikaans 1933/1953 Hoe mooi is u tog, my vriendin, hoe mooi is u tog, u oë is soos duiwe deur u sluier heen; u hare is soos 'n kudde bokke wat van die gebergte van G¡lead afgolf.
Afrikaans 1983 “Jy is mooi, my liefling, jy is mooi, jou oë is duiwe agter jou sluier. Jou hare is soos 'n trop bokke wat teen die Gileadberge afkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O, hoe mooi is jy, my liefling, hoe mooi is jy! Jou oë is duiwe agter jou sluier, jou hare 'n trop bokke wat teen die berge van Gilead afstroom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “My liefste, jy moet luister, jy is mooi, luister, jy is mooi, jou oë is soos duiwe agter jou sluier, jou hare is soos 'n trop bokke wat afkom teen Gilead-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe pragtig is jy nie, my liefste. Hoe glinster jou oë nie van liefde agter jou sluier nie. Jou golwende hare laat my dink aan die dartelende bokkies wat teen Gilead se heuwels afhuppel.