Song of Solomon 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Koning Salomo het vir hom 'n strydwa van die bos van die Líbanon gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 “Koning Salomo het vir homself ’n drastoel laat maak van hout uit die Libanon.
Afrikaans 1933/1953 Koning Salomo het vir hom 'n draagstoel gemaak van die hout van die L¡banon;
Afrikaans 1983 Koning Salomo het van Libanonhout vir hom 'n drastoel laat maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koning Salomo het vir hom 'n drastoel gemaak van hout uit die Libanon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Salomo het sy troon laat maak van hout uit die Libanon-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het sy eie drastoel van die mooiste Libanonhout gemaak.