Song of Solomon 3:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle hou almal swaarde vas, want hulle is kundige in oorlog; elkeen het sy swaard op sy heup vanweë vrees in die nag.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen het ’n swaard op die heup, is vaardig met die swaard en opgelei vir die oorlog. Hulle kan die koning verdedig teen enige aanval in die nag.
Afrikaans 1933/1953 hulle almal met 'n swaard gewapend, geoefend vir oorlog, elkeen met sy swaard aan sy heup vanweë die nagtelike verskrikking.
Afrikaans 1983 elkeen vaardig met die swaard, opgelei vir oorlog, elkeen met 'n swaard aan die sy, gereed vir die nag se gevare.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) almal bedrewe met die swaard, ervare krygers, elkeen met sy swaard op sy heup, bedag op nagtelike gevare.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke man het 'n swaard, hy weet hoe om oorlog te maak, elke man dra sy swaard langs sy heup, elke man is gereed vir die gevaarlike dinge in die nag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal is vaardig met die swaard en ervare soldate. Elkeen met ’n swaard langs sy sy om die koning teen die gevare van die nag te beskerm.