Song of Solomon 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is sy bed, wat aan Salomo behoort; sestig dapper manne is daaroor, van die dapperes van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is dan Salomo se drastoel met 60 van Israel se dapperste soldate rondom hom! |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, dit is die draagstoel van Salomo, sestig helde daaromheen, van die helde van Israel, |
| Afrikaans 1983 | Kyk, sy drastoel is dié van Salomo self! Dit word begelei deur sestig soldate, van Israel se soldate, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit is Salomo se drastoel, omring deur sestig dapper manne, van die dapperstes in Israel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kyk, dit is die dra-stoel van koning Salomo! Daar is 60 spesiale manne rondom die dra-stoel, dit is 60 van die spesiale manne van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is Salomo op sy drastoel wat daar aankom. En 60 van sy lyfwagte, die keur van Israel se leërmag, wat langs hom loop. |