Song of Solomon 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het sy pilare van silwer gemaak, die onderkant daarvan van goud, die deksel daarvan van purper, en die middel daarvan was met liefde bedek, vir die dogters van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die drastoel se pote is van silwer, sy basis is van goud, sy sitplek van gebreide, pers wol. Die vroue van Jerusalem het dit gemaak uit liefde vir Salomo.”
Afrikaans 1933/1953 die steile daarvan het hy gemaak van silwer, die leuning van goud, die sitplek van purper, die binnekant mooi opgemaak -- 'n liefdegawe van die dogters van Jerusalem.
Afrikaans 1983 Die pote het hy van silwer laat maak, die leuning van goud, en die sitplek van pers wol. Die stoel se binnekant is inlegwerk, met liefde gedoen deur die vroue van Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die style het hy van silwer gemaak, die dak van goud, die sitplek van purperstof, die binnekant is uitgevoer met leer. Meisies van Jerusalem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die pote van die troon is van silwer, die rug is van goud, en die kussing is van pers wol. Die vroue van Jerusalem het die kussing geborduur, want hulle is lief vir die koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die pote is met silwer, die leuning met goud en die sitplek met ’n pers materiaal oorgetrek.