Song of Solomon 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het snags op my bed na hom gesoek vir wie my siel lief is; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Elke nag lê ek op my bed en verlang na die man wat ek liefhet. Ek het na hom gaan soek, maar ek kon hom nie kry nie.
Afrikaans 1933/1953 Op my bed snags het ek gesoek na my sielsbeminde, ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Afrikaans 1983 Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele nag op my bed hunker ek na die geliefde van my hart. Ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy sê: “Toe ek in my bed soek na die man vir wie ek lief is, toe ek hom soek in die nag, het ek hom nie gekry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een aand op my bed het ek na my geliefde gesmag. Na hom het ek gehunker, maar hy het nooit gekom nie.