Song of Solomon 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die stem van my geliefde! kyk, Hy kom springend op die berge, springend op die heuwels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister, daar kom my liefling! Hy huppel oor die berge, hy wip oor die heuwels. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor, my beminde, kyk, daar kom hy! Hy spring oor die berge, hy huppel oor die heuwels. |
| Afrikaans 1983 | “Luister, daar kom die man wat ek liefhet! Hy spring oor die berge, hy wip oor die rante. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister! My liefste! Kyk! Daar kom hy, al bokspringend oor die berge, al huppelend oor die heuwels! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Ek hoor die man vir wie ek lief is, kyk daar, hy kom, hy gaan teen die berge op, hy spring oor die heuwels. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister mooi. Daar ver klink my liefling se stem. Hy is op pad na my toe; hy hardloop oor die berge en gly oor die heuwels. |