Song of Solomon 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hou my met vlerke, vertroos my met appels, want ek is siek van liefde.
Afrikaans (NLV) 2011 Laaf my met rosyntjies, gee appels om my te verfris, want ek het flou geword van die liefde.
Afrikaans 1933/1953 Versterk my met rosynekoeke, verkwik my met appels, want ek is krank van liefde.
Afrikaans 1983 Julle moet vir my rosyntjies gee om my sterk te maak, julle moet my met appels verfris, want die liefde verteer my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verfris my met rosyntjies, verkwik my met appels, want ek is siek van liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet vir my rosyntjies gee om my sterk te maak, jy moet vir my appels gee, sodat ek nuwe krag kan kry, want ek het swak geword van liefde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is uitgeput van al die baie liefhê. Bring vir my rosyntjiebrood en appels, dat ek gou weer kan sterk word.