Song of Solomon 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My beminde is myne, en ek is syne; hy voed onder die lelies.
Afrikaans (NLV) 2011 “My liefling behoort net aan my en ek is net syne. Hy laat sy skape daar tussen die lelies wei
Afrikaans 1933/1953 My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies.
Afrikaans 1983 “Die man wat ek liefhet, is myne, en ek syne. Hy laat sy skape tussen die lelies wei
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My liefste is myne en ek is syne, hy wat tussen die narsings wei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man vir wie ek lief is, is myne, en ek is syne, hy is soos 'n takbok wat wei tussen die blomme
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liefling is myne en ek is syne. Hy is weer weg om sy vee tussen die lelies te laat wei.