Song of Solomon 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vat vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies, wat die wingerde buit, want ons wingerde het sagte druiwe.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gou! Vang vir ons die jakkalse! Dit is die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, terwyl die wingerde al bot.”
Afrikaans 1933/1953 Vang julle vir ons die jakkalse, die klein jakkalse wat die wingerde verniel, want ons wingerde staan in die bloei.
Afrikaans 1983 “Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vang vir ons die jakkalse – die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat bot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy sê: “Julle moet vir ons die jakkalse vang, die klein jakkalsies wat aan die wingerdstokke vreet, ons wingerdstokke wat nou begin blomme kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vang die klein jakkalsies, vang hulle gou voor hulle die wingerd van ons liefde verwoes.