Song of Solomon 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die blomme verskyn op die aarde; die tyd van die gesang van die voëls het aangebreek, en die stem van die skilpad word gehoor in ons land;
Afrikaans (NLV) 2011 Die wêreld is vol bloeisels. Die tyd het gekom om te sing. Hoor hoe koer die tortelduiwe die hele land vol.
Afrikaans 1933/1953 Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor in ons land.
Afrikaans 1983 Daar is bloeisels in die veld, dit het tyd geword om te sing; die tortelduif se stem klink oor ons land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die veld staan in die blom. Die tyd om te sing het aangebreek, die gekoer van die tortelduiwe klink op in ons land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is weer blomme in die veld, dit is nou die tyd om te sing, ek hoor die duiwe koer in ons land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oral staan die veldblommetjies in bloei en oral begin die voëls sing. Selfs die tortels hoor ’n mens al koer.