Song of Solomon 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want kyk, die winter is verby, die reën is verby en verby; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die winter is verby, die reën is oor. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan. |
| Afrikaans 1983 | Kyk, die reëntyd is verby, die reën is oor, dis weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want kyk, die winter het verbygegaan, die reën is verby, dit het opgeklaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want kyk, die winter is verby, dit reën nie meer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die winter is weg en al die reëns is verby. |