Song of Solomon 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My beminde het gespreek en vir my gesê: Staan op, my liefling, my skone, en kom weg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My liefling sê vir my: ‘Staan op, my mooi beminde. Kom saam met my! |
| Afrikaans 1933/1953 | My beminde begin toe en sê vir my: Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog! |
| Afrikaans 1983 | Die man wat ek liefhet, praat, hy sê vir my: ‘Staan op, my liefling, my mooiste, kom na my toe! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My liefste antwoord my, hy sê vir my: “Staan op, my liefling, my mooiste, en kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man vir wie ek lief is, begin praat, hy sê vir my: ‘My liefste, my mooiste, jy moet opstaan, jy moet kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Staan op, my liefste, en kom saam met my. |