Song of Solomon 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die roos van Saron en die lelie van die dale. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is ’n roos uit Saron, ’n lelie van die veld!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is 'n narsing van Saron, 'n lelie van die dale. |
| Afrikaans 1983 | Ek is 'n affodil van Saron, 'n lelie van die laagtes!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is 'n tulp van die Saron, 'n narsing uit die valleie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Ek is die affodil van Saron, die blom van die valleie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is soos ’n veldblommetjie wat in Saron groei en soos ’n lelie in die vallei. |