Song of Solomon 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het jou vergelyk, o my liefling, met 'n geselskap perde in Farao se strydwaens.
Afrikaans (NLV) 2011 “My beminde, jy is vir my soos ’n perd voor die farao se oorlogwa.
Afrikaans 1933/1953 Met die perde voor 'n wa van Farao vergelyk ek u, my vriendin!
Afrikaans 1983 “Soos 'n spogperd in die farao se strydwa, so is jy vir my, my liefling,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos 'n merrie by die farao se strydwaens is jy vir my, my liefling.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “My liefste, jy is vir my mooi, so mooi soos 'n perd voor die farao se oorlogkar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liefste, jy is so mooi soos ’n jong vul in die koning se wa.