Song of Solomon 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is swart, maar mooi, o dogters van Jerusalem, soos die tente van Kedar, soos die gordyne van Salomo.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is donker en ek is pragtig, vroue van Jerusalem. Ek het die kleur van die tente van Kedar en die tentdoeke van Salomo.
Afrikaans 1933/1953 Ek is bruin gebrand maar lieflik, o dogters van Jerusalem, soos die tente van Kedar, soos die gordyne van Salomo.
Afrikaans 1983 “Ek is bruin gebrand maar ek is mooi, vroue van Jerusalem. Ek is so bruin soos die tente van Kedar, soos die tentdoeke van Salomo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is donker, meisies van Jerusalem, en pragtig – soos die tente van Kedar, soos Salomo se tentdoeke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy sê: “Meisies van Jerusalem, ek is bruin gebrand, maar ek is mooi, so mooi soos die tente in die land Kedar, soos die tente van Salomo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroue van Jerusalem, ek is donker, maar ook mooi. Donker soos die tente van Kedar en mooi soos die tentseile van Salma.