Song of Solomon 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hy my soen met die soene van sy mond, want u liefde is beter as wyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Soen my weer en weer! Jou liefde is soeter as wyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn. |
| Afrikaans 1983 | “Soen my, soen my weer en weer! Jou liefkosings is beter as wyn, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hy my met die soene van sy mond soen; ja, jou liefkosings is beter as wyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Hy moet my soen, hy moet aanhou om my te soen! Ja, jy is lief vir my, en dit is lekkerder as wyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soen my weer en weer, want jou liefde smaak soeter as wyn. |