Song of Solomon 1:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die balke van ons huis is sederhout en ons balke van sipres. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ons huis se balke is soos sederbome, ja, soos sipresbome.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die balke van ons huise is seders, ons paneelwerk sipresse. |
| Afrikaans 1983 | ons huis se balke is die seders, sy daklatte is die sipresse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die balke van ons huis is seders, ons dakbalke sipresse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons huis se balke is die sederbome, die planke in ons dak is die sipresbome.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van seders is ons huisie se plafon en van sipresse die dak. |