Song of Solomon 1:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, jy is mooi, my geliefde, ja, lieflik; ook ons bed is groen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy is baie aantreklik, my liefling. Die bed waarop ons lê, is soos groen gras, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe mooi is u tog, my beminde, ja lieflik; ook is ons bed in die groenigheid. |
| Afrikaans 1983 | “Jy is mooi, man wat ek liefhet, baie aantreklik. Ons bed is die groen blare, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O, hoe mooi is jy, my liefste, en aantreklik! Ons bed is groen loof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Man vir wie ek lief is, jy is regtig mooi, jy is ook pragtig, en ons bed is ook mooi, ons bed is onder die groen blare. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe mooi en aantreklik is jy nie, my liefling. Van groen gras is ons bed gemaak. |