Song of Solomon 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My beminde is vir my soos 'n tros kamfier in die wingerde van Engedi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My liefling is vir my ’n bos hennablomme uit die wingerde van En-Gedi.” |
| Afrikaans 1933/1953 | My beminde is vir my 'n tros henna-blomme in die wingerde van Ângedi. |
| Afrikaans 1983 | Die man wat ek liefhet, is vir my 'n bos hennablomme uit die wingerde van En-Gedi.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bossie hennabloeisels in die wingerde van En-Gedi, is my liefste vir my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man vir wie ek lief is, is vir my soos 'n henna-tros in die wingerd van die stad En-Gedi.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liefling is soos die geurige blomme wat wild in En-Gedi se wingerde groei. |