Song of Solomon 1:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Bondeltjie mirre is my beminde vir my; hy sal die hele nag tussen my borste lê.
Afrikaans (NLV) 2011 My liefling is vir my ’n sakkie mirre tussen my borste.
Afrikaans 1933/1953 My beminde is vir my 'n bossie mirre wat tussen my borste rus.
Afrikaans 1983 Die man wat ek liefhet, is vir my 'n sakkie mirre wat tussen my borste lê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Sakkie mirre wat tussen my borste rus, is my liefste vir my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man vir wie ek lief is, is vir my soos 'n sakkie mirre tussen my borste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My liefling is soos ’n sakkie mirre wat ek tussen my borste dra.