Song of Solomon 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl die koning aan sy tafel sit, stuur my nardus die reuk daarvan uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Terwyl die koning by sy tafel is, versprei die geur van my nardusparfuum. |
| Afrikaans 1933/1953 | So lank as die koning aan sy tafel was, het my nardus sy geur gegee. |
| Afrikaans 1983 | “So lank die koning op sy rusbank gelê het, het my nardusparfuum se geur versprei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl die koning by sy feestafel is, versprei my nardus sy geur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê: “Terwyl die koning naby was, het hy my nardus geruik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl die koning van my hart op die bank gelê het, het my parfuum hom bekoor. |