Song of Solomon 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons sal vir jou goue rande maak met silwernoppe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons maak vir jou oorbelle van goud, met silwer versiersels daarin.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons sal vir u goue kettinkies maak met silwerknoppe. |
| Afrikaans 1983 | Ons sal vir jou oorbelle van goud maak, met silwerknoppies daarin.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom ons maak vir jou goue kettinkies, gestip met silwer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons sal vir jou oorbelle maak van goud met silwer knoppe daarin.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons moet vir jou goue oorringe met sulke silwer puntjies laat maak. |