Song of Solomon 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou wange is pragtig met rye juwele, jou nek met goue kettings.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou wange is pragtig met oorbelle versier. Jou nek is mooi met juwele versier.
Afrikaans 1933/1953 Lieflik is u wange tussen die kettinkies, u hals in die snoere.
Afrikaans 1983 met jou lieflike wange tussen jou oorbelle, jou nek met sy kettinkies om.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe bekoorlik is jou wange met die stringe krale, jou nek met die halssnoere!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy dra oorbelle langs jou wange en kettinkies om jou nek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe pragtig laat die oorringe jou wange lyk en die juwele jou nek.