Ruth 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Obed was die vader van Isai, en Isai van Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011 Obed was die vader van Isai. Isai was die vader van Dawid.
Afrikaans 1933/1953 en Obed van Isai, en Isai van Dawid.
Afrikaans 1983 Obed van Isai, en Isai was die vader van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Obed het Isai verwek Isai het Dawid verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obed was die pa van Isai, en Isai was die pa van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Obed was Isai se pa en Isai se seun was Dawid.