Ruth 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Salmon was die vader van Boas, en Boas van Obed, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Salmon was die vader van Boas. Boas was die vader van Obed. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Salmon van Boas, en Boas van Obed, |
| Afrikaans 1983 | Salmon van Boas, Boas van Obed, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Salmon het Boas verwek Boas het Obed verwek |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salma was die pa van Boas, Boas was die pa van Obed, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salmon was Boas se pa en hy was weer Obed se pa. |