Ruth 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Amminadab was die vader van Nagson, en Nagson van Salmon,
Afrikaans (NLV) 2011 Amminadab was die vader van Nagson. Nagson was die vader van Salmon.
Afrikaans 1933/1953 en Amm¡nadab van Nagson, en Nagson van Salma,
Afrikaans 1983 Amminadab van Nagson, Nagson van Salmon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Amminadab het Nagson verwek Nagson het Salmon verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Amminadab was die pa van Nagson, Nagson was die pa van Salma,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Amminadab het ’n seun gehad met die naam Nagson en Nagson was die pa van Salmon.