Ruth 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het tien manne van die oudstes van die stad geneem en gesê: Sit hier. En hulle het gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe roep Boas tien van die leiers van die dorp nader en vra hulle om as getuies op te tree.
Afrikaans 1933/1953 Daarop neem hy tien man uit die oudstes van die stad en sê: Sit hier! En hulle het gaan sit.
Afrikaans 1983 ook tien leiers van die stad gevra om daar te kom sit, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Boas kry toe nog tien manne, van die dorp se oudstes, en sê vir hulle: “Kom sit hier!” Nadat hulle gaan sit het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Boas het tien van die stad se leiers geroep om ook daar te kom sit. Hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Boas het ook tien leiers van die dorp gevra om as getuies by hulle te kom sit.