Ruth 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hesron was die vader van Ram, en Ram van Amminadab, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gesron was die vader van Ram. Ram was die vader van Amminadab. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hesron die vader van Ram, en Ram van Amm¡nadab, |
| Afrikaans 1983 | Gesron van Ram, Ram van Amminadab, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gesron het Ram verwek Ram het Amminadab verwek |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gesron was die pa van Ram, Ram was die pa van Amminadab, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gesron se seun was Ram en hy was die pa van Amminadab. |