Ruth 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die geslagte van Peres: Peres was die vader van Hesron, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier volg nou die stamboom van Peres: Peres was die vader van Gesron. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die stamboom van Peres: Peres was die vader van Hesron, |
| Afrikaans 1983 | Hier is nou die geslagsregister van Peres: Peres was die vader van Gesron, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier volg die geslagsregister van Peres: Peres het Gesron verwek |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is 'n lys van die nageslag van Peres: Peres was die pa van Gesron, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van Peres af lyk hulle familie so: Peres was Gesron se pa. |