Ruth 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Naomi het die seuntjie geneem en dit in haar boesem neergelê en haar verpleeg.
Afrikaans (NLV) 2011 Naomi het die seuntjie op haar skoot getel en hom as haar eie kind beskou.
Afrikaans 1933/1953 En Naomi het die kind geneem en op haar skoot gesit, en sy het sy pleegmoeder geword.
Afrikaans 1983 Naomi het toe die seuntjie op haar skoot gevat en as haar eie aangeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Naomi het die kind geneem en op haar skoot gesit en sy pleegmoeder geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Naomi het die kind op haar skoot geneem en sy het vir hom gesorg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naomi het hierdie kleinkind van haar met soveel liefde versorg asof hy haar eie kind was.