Ruth 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Boas het toe vir Rut geneem, en sy was sy vrou; en toe hy by haar ingaan, het die HERE haar swanger geword, en sy het 'n seun gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Boas het toe met Rut getrou. Sy het sy vrou geword. Hy het by haar geslaap en die Here het haar laat swanger word. Sy het geboorte gegee aan ’n seun. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Boas Rut dan geneem, en sy het sy vrou geword; en hy het by haar ingegaan, en die HERE het vir haar swangerskap gegee, en sy het 'n seun gebaar. |
| Afrikaans 1983 | Boas het toe met Rut getrou en hy het gemeenskap met haar gehad. Die Here het haar swanger laat word, en Rut het 'n seuntjie in die wêreld gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Boas het Rut by hom geneem en sy het sy vrou geword. Hy het by haar ingegaan, en die Here het haar swanger laat word. Sy het aan 'n seuntjie geboorte gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Boas het met Rut getrou, en die Here het vir haar 'n seun gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Boas het toe met Rut getrou en nadat hy by haar geslaap het, het die Here haar swanger laat word. Sy het geboorte gegee aan ’n seun. Die Here was baie goed vir haar. |