Ruth 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy sê vir haar: Alles wat jy vir my sê, sal ek doen.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal presies so maak soos Ma vir my sê,” antwoord Rut.
Afrikaans 1933/1953 En sy antwoord haar: Alles wat u sê, sal ek doen.
Afrikaans 1983 Toe antwoord Rut: “Ek sal doen wat u gesê het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rut het geantwoord: “Ek sal alles doen wat u sê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rut het vir Naomi gesê: “Ek sal alles doen wat jy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Rut antwoord toe: “Ek sal doen wat Ma gesê het.”