Ruth 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou is dit waar dat ek jou naaste bloedverwant is; maar daar is 'n bloedverwant nader as ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is egter één probleem. Dit is so dat ek een van die lossers is, maar daar is ’n ander man wat nader verwant aan jou is as ek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou dan, dit is sekerlik waar dat ek die losser is, maar daar is nog 'n losser, nader as ek. |
| Afrikaans 1983 | Dit is waar dat ek jou losser is, maar nou is dit ook so dat daar 'n ander losser is wat nader familie is as ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is nou wel waar dat ek 'n losser is, maar daar is ook 'n losser wat nader familie is as ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is waar dat ek 'n losser is, maar daar is 'n ander man wat nader familie is en wat ook 'n losser is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is net een probleem. Dit is waar dat ek ’n familielid is wat ’n plig het om jou en jou skoonma te versorg, maar daar is iemand anders wat nog ’n nader familielid is as ek en hy is in die eerste plek vir julle verantwoordelik. |