Romans 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) aan wie die vaders behoort, en uit wie Christus na die vlees gekom het, wat oor alles is, geseënd deur God tot in ewigheid. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het eerbiedwaardige voorvaders gehad en uit hulle is Christus as mens gebore — Hy wat tegelyk God bo alles is en aan wie die lofprysing vir altyd en altyd toekom! Amen.
Afrikaans 1933/1953 aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.
Afrikaans 1983 hulle stam van die aartsvaders af, en uit hulle is die Christus as mens gebore — Hy wat God is, verhewe bo alles en lofwaardig vir ewig! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) aan hulle behoort die voorvaders, en uit hulle het ook die Christus as mens gekom – Hy wat God bo alles is, lofwaardig vir ewig! •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle voorvaders was die belangrike voorvaders, almal weet wie hulle was. Die Christus was ook 'n Israeliet, Christus wat oor alles regeer. Hy is God, en ons moet Hom altyd prys. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Groot name soos Abraham, Isak en Jakob was hulle voorouers. Boonop het die Messias uit hulle midde gekom. Dit is Hy wat nou as God oor almal heers. Hy moet geloof word. Nou en vir altyd. Vir seker!