Romans 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek kon wens dat ek van Christus vervloek sou wees vir my broers, my bloedverwante na die vlees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | oor my broers en susters, my volksgenote. Ek sou selfs ter wille van hulle deur God vervloek wou wees — afgesny van Christus — as dit hulle kon red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek sou self kon wens om ter wille van my broers, my stamgenote na die vlees, 'n vervloeking te wees, w,g van Christus af. |
| Afrikaans 1983 | oor my broers, my eie volksgenote. Ek sou self vervloek wou wees, afgesny van Christus, as dit tot hulle voordeel kon wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sou inderdaad wou bid om self vervloek te wees, verwyder van Christus, in belang van my broers, my volksgenote na die liggaam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is my broers, my eie mense. As God húlle sal red, dan sal ek tevrede wees as Hy mý vervloek en mý van Christus wegneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel, my broers, my bloedfamilie saam met wie ek grootgeword het. Maar baie van hulle glo nie in Christus nie. Ag, was ék maar deur Christus vervloek in plaas van hulle. Ek sal enige tyd my plek in God se nuwe wêreld aan hulle afstaan. |